Welkom by Kakiebos

 Kakiebos Girl


Ons is lewendig!

Uiteindelik is ons website lewendig,
na
maande se gesukkel en gesweet.

Welkom! Loer gerus rond en laat ons weet wat julle dink. Vir die ouens (en girls) wat nog nie weet wie en wat kakiebos is nie:

Kakiebos is egte Afrikaanse Enige-dag-leefstyldrag.Spesiaal ontwerp en vervaardig van die beste gehalte materiale en Dra-dit-dan-praat-dit ontwerpe!

Klere waarmee gekuier, gekerk, ”gebrag” of gewerk kan word. Afrikaans met styl vir almal.
Dra dit dan praat ons!